← Terug na programme

BSc (Wiskundige Wetenskappe)

NKR-vlak 7 SAKO-ID 112505 400 krediete

Modules

Jaar Kode Module Krediete Termyn Voorvereistes
1 NPRKO151 Programmeringkonsepte 15 Semester 1
1 NSTAT151 Inleiding tot Statistiek 15 Semester 1
1 NSTAW152 Inleiding tot Waarskynlikheidsteorie 15 Semester 2 NSTAT151 en NWIKA151
1 NTWIN151 Inleiding tot Toegepaste Wiskunde 15 Semester 1
1 NTWIN152 Toegepaste Wiskunde 15 Semester 2 NTWIN151 en NWIKA151
1 NTWNM152 Numeriese Metodes 15 Semester 2 NWIKA151
1 NWIAL152 Calculus en Algebra 15 Semester 2 NTWIN151 en NWIKA151
1 NWIKA151 Calculus 15 Semester 1
2 NSTAF262 Inferensie 20 Semester 2 NSTVT261 en NWIVA261
2 NSTLM372 Algemene Lineêre Modelle 20 Semester 2 NSTVR371
2 NSTSP371 Stogastiese Prosesse 20 Semester 1 NSTVT261
2 NSTTA372 Tydreeksontleding 20 Semester 2 NSTVT261
2 NSTVR371 Veelvoudige Regressie 20 Semester 1 NSTAF262 en NSTVT261
2 NSTVT261 Steekproefverdelingsteorie 20 Semester 1 NSTAW152 en NWIAL152
2 NTPDV372 Parsiële Differensiaalvergelykings 20 Semester 2 NTWWM262 en NWIRA371
2 NTWDI262 Dinamika 2 20 Semester 2 NTWIN152 en NWIVA261
2 NTWDI371 Dinamika 3 20 Semester 1 NTWDI262
2 NTWNA372 Numeriese Analise 20 Semester 2 NTWWM262 en NWIRA371
2 NTWOP371 Optimering 20 Semester 1 NWIVA261
2 NTWWM262 Wiskundige Modellering 20 Semester 2 NTWNM152 en NWIAL152 en NWIVA261
2 NWIAA372 Abstrakte Algebra 20 Semester 2 NWIDW371 en NWILA261
2 NWIDW371 Diskrete Wiskunde 20 Semester 1 NWILA261
2 NWIKA372 Reële en Komplekse Analise 20 Semester 2 NWIRA371
2 NWILA261 Lineêre Algebra 20 Semester 1 NWIAL152
2 NWIRA371 Reële Analise 20 Semester 1 NWIVA261
2 NWIVA261 Gevorderde Calculus 20 Semester 1 NWIAL152